Besoek die hoofkantoor in Steadlaan 246, Queenswood. Daar sal eers met u gesels word om die nood aan te hoor, en ook 'n huisbesoek word afgelê.
Indien u kwalifiseer om gehelp te word moet u die volgende dokumentasie saam bring. U identiteits-dokument, bewys van adres, enige inkomstes (bv. salaris of SASSA). Alle bewyse van uitgawes.
Built with
Mobirise.com