Volkshulp 2000

Volkshulp 2000 is ‘n geregistreerde, nie winsgewende organisasie wat op 21 Julie 1991 gestig is om die nodige lewensmiddelle soos voedsel, klere en ander buikbare huishoudelike goedere in te samel om ons eie hulpbehoewende volksgenote te help.
Hulpbehoewende volksgenote se getalle neem toe. Gesinne, kinders en bejaardes is die slagoffers van omstandighede buite hulle beheer. Volkshulp 2000 ontvang geen hulp van die Staat of ander Organisasies nie en is slegs afhanklik van ons volksgenote wat bydraes lewer in die vorm van finansieële ondersteuning en skenkings van kos, klere en diverse goedere om ons behoewendes te help om hulle lewensomstandighede te verbeter.
Volkshulp 2000 se missie is ook om werksgeleenthede te skep sodoende om ons
hulpbehoewende volksgenote op ’n volhoubare wyse te help.

Volkshulp & De Wit Meintjies Beursfondse 

Ons wag aansoeke in van behoeftige volksgenote vir die Volkshulp, sowel as De Wit Meintjies beursfondse vir die jaar 2023.
Voltooi asseblief die aansoekvorm volledig en handig elektronies per epos in aan: [email protected] 
Die sluitingsdatum vir aansoeke is 30 April 2023.

Mobirise

Ons benodig jou hulp om 'n verskil te maak...

Namate Volkshulp 2000 se werksaamhede uitbrei, word die bystand vereistes wat aan die beweging gestel word, al hoe groter. Hierdie vereistes word ook al hoe duurder en daarom het Volkshulp 2000 steeds meer geld nodig om sy taak mee uit te voer. U word hiermee vriendelik tog dringend versoek om as dit enigsins moontlik is, ook geldelike bystand aan Volkshulp 2000 te verleen.
Volkshulp 2000 bedank U by voorbaat vir U toegeneentheid om ons in ons uiters noodsaaklike werksverrigting te ondersteun..

VRYWILLIGERS 

Indien u 'n verskil wil maak, kontak ons gerus. Ons het hande en vaardighede nodig by verskeie projekte, van hulpverlening, vaardigheidsontwikkeling en werkskepping.
In teenstelling met talle nagvlugvlinder ondernemings en gokkers wat kwansuis ook mense wat in nood is help en dan met die hulpgeld en goedere op vlug slaan, het Volkshulp 2000 binne sy organisasie, tans meer as 30 werkgeleenthede geskep en sodoende ʼn bietjie verligting aan werklose volksgenote help bring.

FINANSIELE SKENKINGS 

Kontant skenkings kan in Volkshulp 2000 se bankrekening nr:0010176514 by Absa se Ben Swartstraat tak (632005) inbetaal word. Kontant skenkers kan op aanvraag van elke belastingjaar, belastingafslag sertifikate vir sodanige kontant skenkings aanvra.
ʼn Debietorder vorm is ook beskikbaar vir U gerief indien U ons moontlik finansieel kan bystaan.

GOEDERE SKENKINGS 

Alle skenkings soos kos, klere, meubels, ens. sal ook waardeer word.
As u reeds ʼn skenker is, bring asseblief die noodkreet van Volkshulp 2000 onder die aandag van familie en vriende.
Nogmaals baie dankie aan diegene wat reeds aan Volkshulp 2000 hulp verleen het en steeds met die hulpverlening voortgaan. Volkshulp 2000 se geouditeerde state is beskikbaar ter insae.

Waar kry ek hulp?

Besoek die hoofkantoor in Steadlaan246, Queenswood.
Daar sal eers met u gesels word om die nood aan te hoor, en ook 'n huisbesoek word afgelê.

Wat moet ek saambring? 

Indien u kwalifiseer om gehelp te word moet u die volgende dokumentasie saam bring. U identiteits-dokument, bewys van adres, enige inkomstes (bv. salaris of SASSA). Alle bewyse van uitgawes.

Kontak ons

 Epos ons by 
[email protected]  
as jy nog vrae het.
Of bel ons by:
0127558202 

TRENDY WEBSITE BLOCKS

Choose from the large selection pre-made blocks - full-screen intro, bootstrap carousel, slider, responsive image gallery with, parallax scrolling, sticky header and more.

MOBILE FRIENDLY

No special actions required, all sites you make with Mobirise are mobile-friendly. You don't have to create a special mobile version of your site, it will adapt automagically.

IT'S EASY AND SIMPLE

Cut down the development time with drag-and-drop website builder. Drop the blocks into the page, edit content inline and publish - no technical skills required.

IT'S EASY AND SIMPLE

Cut down the development time with drag-and-drop website builder. Drop the blocks into the page, edit content inline and publish - no technical skills required.

IT'S EASY AND SIMPLE

Cut down the development time with drag-and-drop website builder. Drop the blocks into the page, edit content inline and publish - no technical skills required.

TRENDY WEBSITE BLOCKS

Choose from the large selection pre-made blocks - full-screen intro, bootstrap carousel, slider, responsive image gallery with, parallax scrolling, sticky header and more.

TRENDY WEBSITE BLOCKS

Choose from the large selection pre-made blocks - full-screen intro, bootstrap carousel, slider, responsive image gallery with, parallax scrolling, sticky header and more.

TRENDY WEBSITE BLOCKS

Choose from the large selection pre-made blocks - full-screen intro, bootstrap carousel, slider, responsive image gallery with, parallax scrolling, sticky header and more.

Hoofkantoor

Steadlaan 246
Queenswood
Pretoria

Kontakbesonderhede

Epos: [email protected] 

Tel: 012 755 8202 

Built with ‌

Mobirise.com